Measurement and Construct Equivalence of Three MEOCS Scales Across Eight Sociocultural Groups

Author(s):  
Robert M. McIntyre
2004 ◽  
Vol 30 (3) ◽  
Author(s):  
J. L. P. Naudé ◽  
S. Rothmann

The objectives of this study were to validate the Maslach Burnout Inventory – Human Services Survey (MBI-HSS) for emergency medical technicians in the Gauteng Province of South Africa and to determine its construct equivalence and bias for different race groups. A cross-sectional survey design with an accidental sample (N = 318) was used. The MBIHSS and a biographical questionnaire were administered. Evidence of uniform bias was found for one item of the MBIHSS. Exploratory factor analyses resulted in a 3-factor model of burnout, consisting of Emotional Exhaustion, Depersonalisation and Personal Accomplishment. The scales showed acceptable internal consistencies. Exploratory factor analysis with target rotations confirmed construct equivalence of scales for the White and Black groups. Opsomming Die doelstellings van hierdie studie was om die Maslach Uitbrandingsvraelys – Menslike Dienste-Opname (MBI-HSS) te valideer vir die Nood Mediese Tegnici in die Gauteng Provinsie van Suid-Afrika en om die konstrukekwivalensie en sydigheid daarvan vir die verskillende rassegroepe te bepaal. ’n Dwarssnee opname-ontwerp met ’n beskikbaarheidsteekproef (N = 318) is gebruik. Die MBI-HSS en ’n biografiese vraelys is afgeneem. Uniforme sydigheid is gevind vir een item van die MBI-HSS. Verkennende faktorontleding met teikenrotasies het geresulteer in ’n 3-faktormodel van uitbranding bestaande uit Emosionele Uitputting, Depersonalisasie en Persoonlike Bereiking. Die skale het aanvaarbare interne konsekwentheid getoon. Verkennende faktorontleding met teikenrotasies het die konstrukekwivalensie vir die drie faktore bevestig vir die Wit en Swart groepe.


2003 ◽  
Vol 29 (4) ◽  
Author(s):  
S. Rothmann

Work wellness, and more specifically burnout and engagement are important focus areas of research and intervention in South Africa. However, few studies have been conducted regarding the factorial validity, construct equivalence and item bias of measuring instruments of burnout and work engagement. Furthermore, few studies have been conducted regarding causal models of burnout as well as interventions to prevent and/or manage burnout in a multicultural context. Little is known about the causes of work engagement and interventions to increase it. Research should be conducted to validate measuring instruments of burnout, work engagement and predictors thereof in multicultural contexts. Research is also needed regarding the effectiveness of interventions to manage work engagement and to prevent and/or manage burnout. Opsomming Werkwelstand, en meer spesifiek psigiese uitbranding en begeestering is belangrike fokusareas vir navorsing en intervensie in Suid-Afrika. Tog is min studies onderneem rakende die faktorgeldigheid, konstrukekwivalensie en itemsydigheid van meetinstrumente van psigiese uitbranding en werksbegeestering. Verder is min studies onderneem ten opsigte van oorsaaklike modelle van psigiese uitbranding sowel as intervensies om uitbranding in ‘n multikulturele konteks te voorkom en/of te bestuur. Min is bekend oor die oorsake van werksbegeestering en intervensies om dit te verhoog. Navorsing moet onderneem word ten einde meetinstrumente van psigiese uitbranding, werksbegeestering en voorspellers daarvan in ‘n multikulturele konteks te valideer. Navorsing rakende die effektiwiteit van intervensies om werksbegeestering te bestuur en psigiese uitbranding te voorkom en/of te hanteer, is ook noodsaaklik.


Sign in / Sign up

Export Citation Format

Share Document